📦 Gratis Aflewering, Vir Altyd! Het jy ’n spesiale versoek of unieke idee vir jou Plantboks? 🌿 Kontak ons gerus by +27 62 622 6894 – ons help jou met liefde om jou plante-drome waar te maak. 💚

Tuin Skuur – Plantboks

Welkom by Tuin Skuur, Plantboks se luukse afdeling waar jy alles vind wat jou tuinervaring ophef – van elegante koper-skatte en praktiese gereedskap, tot dekoratiewe bykomstighede wat jou tuin nie net mooier maak nie, maar ook funksioneel. Hier ontmoet natuur en vakmanskap, en elke item is gekies om jou tuinwerk ’n bietjie ligter, stylvoller en aangenamer te maak.

Die Natuur En Lewe In Jou

a person holding a watering can in a garden
a person holding a watering can in a garden
Elegante Water gereedskap

Pragtige waterkanne vir jou tuin. Teracotta drippers en plantmisters

Plantboks Tuin Skuur – waar elke tuinier sy inspirasie kry.

Copper flowers decorate a garden of small white blooms.
Copper flowers decorate a garden of small white blooms.
four handheld gardening tools on rack
four handheld gardening tools on rack
Unieke Koper Toeristing

Versorg jou en jou plante met ons koper.

Volhoubare Gereedskap

Kombinasie van styl en natuurkrag.

Koper Tuin Skatte

white bird coming out from birdhouse near trees

“Ek het nog nooit gedink ’n eenvoudige boks plante kan soveel vreugde in my huis bring nie. Toe my Plantboks aankom, was dit soos om ’n klein tuin van hoop oop te maak. Die verpakking was so sorgvuldig en elke plantjie het gelyk asof dit met liefde gekies is. Ek het trane in my oë gekry toe ek die eerste groen blare tussen my vingers gevoel het – dis meer as net plante, dis lewe, vreugde en rustigheid wat in my huis ingedra is. Dankie Plantboks, julle het vir my ’n geskenk gegee wat elke dag my hart laat glimlag.”

Vredelien

★★★★★

Gereedskap vir Elke Groenhand

Kombinasie-gereedskap

Harker, skraper en voegmes in een – perfek vir die fyn werk tussen klippe en die groot werk in bedding.

person showing green plant

“Plantboks het my regtig verras. Ek het gedink ek koop net ’n paar mooi plante, maar toe ek my boks oopmaak, het dit gevoel soos ’n klein bietjie natuur wat by my deur afgelewer is. Elke plant was perfek beskerm en gesond, en die hele ervaring het gevoel soos ’n bederf vir die siel. Dit herinner my daagliks dat ek tyd moet neem om asem te haal en mooi dinge te waardeer. Ek sou Plantboks aan enige iemand aanbeveel wat nie net plante wil hê nie, maar ook ’n gevoel van warmte en vrede in hul huis.”

Hannes

men's blue and white button-up collared top
men's blue and white button-up collared top
★★★★★

Voorskoot vir die tuin

prakties en stylvol, met sakke vir al jou klein gereedskap.
gold pendant lamp

Die koper-items het my tuin 'n unieke en stylvolle voorkoms gegee. Ek is baie tevrede!

chantelle

woman smiling wearing denim jacket
woman smiling wearing denim jacket

Ek het die waterkanne gekoop en dit is nie net pragtig nie, maar ook baie funksioneel.

Jason

man sitting on white wooden frame
man sitting on white wooden frame
★★★★★
★★★★★

Koper Skatte

Koper is nie net elegant nie, dit is natuurlik voordelig vir plante:

Kontak Ons

Kontak ons vir meer inligting oor koper skatte.

green plants on white ceramic floor tiles
green plants on white ceramic floor tiles